Romeine 7:14-15

Romeine 7:14-15 ABA

Ons weet dat die Heilige Gees die wette gegee het, maar ek is 'n mens, ek doen slegte dinge, ek is 'n slaaf van die sonde. Ek verstaan nie wat ek doen nie. Ek wil goeie dinge doen, maar dan doen ek dit nie. Ek doen slegte dinge, dinge wat ek haat.

Video vir Romeine 7:14-15

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 7:14-15