Slaan direk na inhoud oor

Romeine 10:6

Romeine 10:6 ABA

Maar ons lees dat mense moet glo sodat God hulle kan vryspreek. Daar is geskryf: Jy moenie vir jouself vra wie sal opgaan na die hemel nie. Dit beteken ons moenie opgaan na die hemel en vir Christus afbring na die aarde nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 10:6