Openbaring 22:5

Openbaring 22:5 ABA

Daar sal nie meer nag wees nie. Daar sal nie meer lig van 'n lamp of die son wees nie. Dit sal nie nodig wees nie, want die Here God sal 'n lig wees vir hulle. En hulle sal altyd en altyd regeer.

Video vir Openbaring 22:5