Die engel het hard geskree en gesê: “ Babilon, die groot stad, is afgebreek en plat! Ja, dit is plat! Die duiwels woon nou daar, al die onrein geeste kom daar bymekaar, al die onrein voëls kom daar bymekaar, al die onrein diere kom daar bymekaar, mense hou niks van daardie diere nie.
Lees Openbaring 18
Deel
Vergelyk alle weergawes: Openbaring 18:2
28 Dae
Delf dieper deur Jesus se Openbaring aan Johannes. Elke dag bied opeenvolgende gedeeltes uit Openbaring met insiggewende kommentaar op hierdie kragtige visioene wat steeds relevant is vir vandag. Jesus se boodskap is duidelik: “Ek kom gou!” Die seëls is gebreek, die trompette blaas, en die bakke van God se verlossende oordeel word uitgegiet. Openbaring trek die gordyn oop vir ’n geestelike werklikheid waarin gelowiges geroep word om getrou te volhard as koninkryk van priesters vir God, ten spyte van die bose aanslag op hulle lojaliteit.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's