Openbaring 12:7

Openbaring 12:7 ABA

Toe was daar oorlog in die hemel. Migael en sy engele het oorlog gemaak teen die draak, en die draak en sy engele het oorlog gemaak teen Migael en sy engele.

Video vir Openbaring 12:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 12:7