Psalms 8:3-5

Psalms 8:3-5 ABA

Ook klein kindertjies sing oor u krag. U vyande moet dit weet, mense wat téén U is, moet stilbly. U het die lug en die maan en die sterre met u hande gemaak. Wanneer ek daarna kyk, dan dink ek: 'n Mens beteken niks. Hoekom dink U aan mense? Hoekom onthou U iemand wat net 'n mens is?