Psalms 59:9-10

Psalms 59:9-10 ABA

Maar U, Here, U lag vir hulle, U lag vir al die volke. Dit is die Here wat my sterk maak, ek sal aanhou wag dat Hy my moet help, want by Hom is ek veilig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 59:9-10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid