Psalms 35:10

Psalms 35:10 ABA

Ek sal met my hele hart sê: Here, daar is niemand soos U nie, U wat die mens red wat homself nie kan red nie, die mens wat niks het nie, U wat hom red van die mense wat sterker is as hy en wat hom verdruk.