Psalms 23:1-2
Psalms 23:1-2 ABA
'n Psalm van Dawid. Die Here is my Herder, Hy sorg vir my, ek het genoeg van alles. 'n Herder bring sy skape na goeie weiveld, hulle eet genoeg en hulle gaan lê. Hy bring hulle na die water, en daar gaan hulle lê en rus.









