Psalms 2:10-11

Psalms 2:10-11 ABA

Daarom, konings, julle almal wat op die aarde regeer, julle moet verstandig wees en leer. Julle moet die Here dien en Hom respekteer, julle moet Hom prys en bang wees vir Hom

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid