Psalms 121:1-3

Psalms 121:1-3 ABA

'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Ek kyk op na die berge en ek vra: “Van waar sal iemand kom om my te help?” Dit is die Hére wat my sal help, die Here wat die hemel en die aarde gemaak het. Hy sal keer dat jy nie val nie, Hy beskerm jou, Hy slaap nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid