Psalms 118:22-23

Psalms 118:22-23 ABA

Die klip wat die bouers nie wou gebruik nie, daardie klip het die belangrikste klip in die gebou geword. Die Here het dit laat gebeur, dit was vir ons 'n wonderwerk.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 118:22-23

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid