Psalms 106:5-6

Psalms 106:5-6 ABA

Dan sal ek sien hoe goed gaan dit met u mense, U het hulle gekies. Ek sal bly wees wanneer u volk bly is, ek sal juig saam met die mense wat aan U behoort. Ons het sonde gedoen soos ons voorvaders, ons het verkeerde dinge gedoen, ons is skuldig.