Spreuke 3:1-3
Spreuke 3:1-3 ABA
My seun, jy moenie vergeet wat ek vir jou leer nie, jy moet onthou wat ek vir jou sê, want dan sal jy lank lewe en dit sal goed gaan met jou. Jy moet altyd doen wat jy belowe het, jy moet jou belofte hou en dit nie verander nie, jy moet dit jou hele lewe lank onthou, jy moet dit nooit vergeet nie.





