Slaan direk na inhoud oor

Spreuke 2:9

Spreuke 2:9 ABA

As jy luister na my, dan sal jy verstaan wat dit is om reg te lewe en reg te doen en regverdig te wees, jy sal altyd op die regte pad loop en die regte dinge doen.