Markus 6:30-32

Markus 6:30-32 ABA

Die apostels het teruggekom na Jesus toe en hulle het vir Hom alles vertel wat hulle gedoen het en wat hulle vir die mense geleer het. Mense het aanhoudend na Jesus toe gekom en hulle het nie tyd gehad om te eet nie. Jesus sê toe vir sy dissipels: “Julle moet saam met My na 'n stil plek gaan sodat julle 'n bietjie kan rus.” Hulle het in 'n boot weggegaan na 'n stil plek om alleen te wees.

Versbeeld vir Markus 6:30-32

Markus 6:30-32 - Die apostels het teruggekom na Jesus toe en hulle het vir Hom alles vertel wat hulle gedoen het en wat hulle vir die mense geleer het. Mense het aanhoudend na Jesus toe gekom en hulle het nie tyd gehad om te eet nie. Jesus sê toe vir sy dissipels: “Julle moet saam met My na 'n stil plek gaan sodat julle 'n bietjie kan rus.”
Hulle het in 'n boot weggegaan na 'n stil plek om alleen te wees.