Markus 15:17-20

Markus 15:17-20 ABA

Hulle het pers klere om Jesus gehang. Hulle het 'n kroon van doringtakke gevleg en hulle het dit op sy kop gesit. Die soldate het met Hom begin praat soos met 'n koning. Hulle het gesê: “Ons groet jou, Koning van die Jode!” Hulle het aangehou om Jesus met 'n dik riet op sy kop te slaan. Hulle het op Hom gespoeg en voor Hom gekniel soos hulle voor 'n koning kniel. Nadat hulle Jesus klaar gespot het, het hulle die pers klere uitgetrek en hulle het Jesus se eie klere vir Hom aangetrek.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid