“Dit moenie vir julle belangrik wees om mooi en duur goed bymekaar te maak hier op die aarde nie. Motte vreet dit en dit roes, diewe breek in by huise en steel dit. Dit is beter om vir julle goed bymekaar te maak in die hemel en om daar ryk te wees by God. Daar kan motte dit nie vreet nie en dit kan nie roes nie, en diewe kan nie daar inbreek en dit steel nie. Die dinge wat in die hemel by God is, moet vir jou die belangrikste wees. Dan sal jy net dink aan God wat in die hemel is.”
Lees Matteus 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: Matteus 6:19-21
4 Days
When you gave your life to God, you accepted the most generous gift of all. This four-day Bible Plan from Life.Church will help you discover the only rational response. Start reading part four of the six-part Stay Positive series.
If you’re alive, then you’ve probably struggled with worry. Some people worry a lot, while others occasionally allow things to preoccupy our thoughts. No matter how often or how little, it’s wise for us to learn how to navigate this monster that we allow to steal our peace and hijack our faith. This 4-day Plan will help you do just that.
4 Dae
Matteus 6 vorm deel van Jesus se Bergpredikasie en fokus op die innerlike motiewe agter godsdienstige praktyke. In hierdie hoofstuk leer Jesus dat ware geregtigheid nie gaan oor uiterlike vertoon nie, maar oor opregte gehoorsaamheid voor God, selfs (en veral) as niemand kyk nie. Hierdie leesplan van vier dae help jou om Matteus 6 deeglik te verstaan: wat dit beteken om voor God te leef, nie vir die goedkeuring van mense nie; en hoe ware geestelike volwassenheid in die verborge plek gevorm word.
5 Days
Does your life feel like it’s out of control? Perhaps you have inexplicable feelings of guilt, fear, resentment, powerlessness, anger, or deep emotional pain connected with people you know. In their book BOUNDARIES , Drs. Henry Cloud and John Townsend help you learn when to say yes and know how to say no in order to take control of your life. This plan will help you get started with boundaries.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's