Slaan direk na inhoud oor

Matteus 3:2-3

Matteus 3:2-3 ABA

Hy het gesê: “Julle moet verander en lewe soos God wil hê, want God wat in die hemel is, is Koning oor almal, en van nou af sal almal dit weet.” Die profeet Jesaja het van Johannes gepraat toe hy gesê het: “ Iemand skree in die woestyn en hy sê: Julle moet die pad gereedmaak vir die Here, julle moet sy paaie reguit maak.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 3:2-3