Maleagi 4:4

Maleagi 4:4 ABA

Die Here sê: “Julle moet onthou wat my dienaar Moses vir julle geleer het. Ek het vir hom al die wette gegee op Sinai-berg, en die wette is vir al die Israeliete.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Maleagi 4:4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid