Maleagi 3:16

Maleagi 3:16 ABA

Die mense wat die Here eer, het toe daaroor met mekaar gepraat, en die Here het gehoor wat hulle sê. Daar was 'n boek voor die Here. Hy het in die boek al die name geskryf van die mense wat Hom eer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Maleagi 3:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid