MALEAGI 3:16

MALEAGI 3:16 NLV

Die mense wat die HERE dien, het toe met mekaar gepraat. Die HERE het na hulle geluister en gehoor wat hulle sê. Hulle het ’n gedenkboek in sy teenwoordigheid geskryf. Dit het die name bevat van mense wat die HERE met ontsag dien en graag aan Hom dink.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MALEAGI 3:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid