Johannes 21:3

Johannes 21:3 ABA

Simon Petrus het vir die ander dissipels gesê: “Ek gaan visvang.” Hulle sê toe vir hom: “Ons gaan saam met jou.” Hulle het gegaan en hulle het in die boot geklim, maar hulle het daardie nag niks vis gevang nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 21:3