Johannes 2:24-25

Johannes 2:24-25 ABA

Maar Jesus het hulle almal goed geken, en daarom het Hy geweet hulle glo nie regtig nie. Jesus het self geweet wat mense dink. Dit was nie nodig dat iemand vir Hom vertel hoe mense is nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 2:24-25

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid