Johannes 16:20

Johannes 16:20 ABA

Ek sê vir julle, en dit is seker: Julle sal huil en treur, maar die mense van die wêreld sal bly wees. Julle sal eers hartseer wees, maar later sal julle nie meer hartseer wees nie, julle sal bly wees.

Versbeeld vir Johannes 16:20

Johannes 16:20 - Ek sê vir julle, en dit is seker: Julle sal huil en treur, maar die mense van die wêreld sal bly wees. Julle sal eers hartseer wees, maar later sal julle nie meer hartseer wees nie, julle sal bly wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 16:20