Johannes 10:27-29

Johannes 10:27-29 ABA

My skape luister na my stem. Ek ken my skape, en hulle volg My. Ek gee vir hulle die ewige lewe. Hulle sal nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle wegvat uit my hand nie. Die mense wat my Vader vir My gegee het, is die belangrikste van al die mense. Daarom kan niemand hulle wegvat uit die Vader se hand nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 10:27-29