Rigters 9:13

Rigters 9:13 ABA

Maar die wingerdstok het vir hulle gesê: ‘My wyn maak gode en mense bly. Moet ek ophou druiwe dra om oor die bome te regeer? Nee, ek wil nie.’