Jesaja 63:3
Jesaja 63:3 ABA
Die Here het gesê: “Ek het alleen druiwe getrap in die parskuip, daar was niemand saam met My nie. Ek was kwaad en Ek het die volke getrap, Ek het hulle plat getrap, en hulle bloed het op my klere gespat. My klere het vol bloed geword.


