Jesaja 48:1

Jesaja 48:1 ABA

Die Here sê: “ Nageslag van Jakob, julle wat julleself Israel noem en wat uit die Juda-stam kom, julle moet luister na wat Ek sê. Julle noem die Naam van die Here wanneer julle dinge belowe. Julle sê julle dien die God van Israel, maar julle doen dit nie regtig nie.