Jesaja 40:22
Jesaja 40:22 ABA
Sy troon is bokant die hemeldak, en die mense op die aarde lyk vir Hom soos sprinkane. Dit is God wat die hemeldak styftrek, soos 'n spinnekop se net of soos 'n tent.