Hosea 9:6
Hosea 9:6 ABA
Want hulle mense wat nog lewe, sal in Egipte gaan woon. Hulle grafte sal in die stad Memfis wees. Hulle mooi silwergoed sal tussen die bossies lê, en in hulle tente sal dorings groei.