Genesis 37:28

Genesis 37:28 ABA

Toe die handelaars van Midian verbykom, het Josef se broers hom uit die put opgetrek en hulle het hom aan die Ismaeliete verkoop vir 20 stukke silwer. Die handelaars het vir Josef saamgeneem na Egipte.

Video vir Genesis 37:28

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 37:28