Genesis 37:18

Genesis 37:18 ABA

Hy was nog ver van hulle, toe het hulle hom gesien aankom. Voordat hy by hulle gekom het, het hulle 'n plan gemaak om hom dood te maak.

Video vir Genesis 37:18