Genesis 37:10

Genesis 37:10 ABA

Hy het vir sy pa en sy broers vertel wat hy gedroom het. Sy pa het toe met hom geraas en hy het vir Josef gesê: “Wat droom jy? Dit is nie reg dat ek en jou ma en jou broers voor jou moet kom buig nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 37:10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid