Genesis 26:12-13

Genesis 26:12-13 ABA

Isak het koring gesaai in daardie land en hy het daardie jaar 100 maal meer koring gekry as wat hy gesaai het. Die Here het hom geseën, en hy het 'n baie ryk man geword.

Video vir Genesis 26:12-13