Genesis 24:26-27

Genesis 24:26-27 ABA

Die slaaf het gekniel en voor die Here gebuig en gesê: “Ek prys U, Here, God van my eienaar Abraham. U was goed vir my eienaar en U het gedoen wat U belowe het. U het my gelei na my eienaar se broer toe.”

Video vir Genesis 24:26-27