Esegiël 36:25

Esegiël 36:25 ABA

Ek sal water op julle spat, die water sal julle rein maak. Ek sal alles wegneem wat julle onrein maak en ook al julle afgode.