Eksodus 34:21

Eksodus 34:21 ABA

“Julle moet ses dae lank werk, maar op die sewende dag moet julle rus. Julle moet op hierdie dag rus, ook wanneer dit tyd is om te ploeg of te oes.

Video vir Eksodus 34:21