Ek het nog iets gesien in hierdie wêreld: Jy kan miskien vinnig hardloop, maar jy wen nie die resies nie, jy is miskien 'n goeie soldaat, maar jy wen nie die oorlog nie, jy het miskien wysheid, maar jy het niks kos nie, jy is miskien verstandig, maar jy word nie ryk nie, jy weet miskien baie dinge, maar niemand hou van jou nie. Die dinge wat met jou moet gebeur, sal gebeur wanneer dit die regte tyd is.
Lees Prediker 9
Deel
Vergelyk alle weergawes: Prediker 9:11
28 Days
Do you feel overwhelmed, dissatisfied, and stuck in a rut? Wishing your day-to-day life could improve? God's Word is your guide to brighter days. During this 28-day reading plan, you will discover ways you can go from living just a good life to living the type of better life that God desires you to have.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's