Prediker 10:5-7
Prediker 10:5-7 ABA
Ek het 'n verkeerde ding in hierdie wêreld gesien, dit is 'n fout wat 'n belangrike persoon maak: Hy laat die dwase op baie belangrike plekke sit, maar ryk mense moet op die minder belangrike plekke sit. Ek het gesien dwase ry op perde, en leiers moet soos slawe loop.


