Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Handelinge 9:10

Handelinge 9:10 ABA

Daar was 'n gelowige in Damaskus. Sy naam was Ananias. Die Here het na Ananias gekom en Hy het vir hom gesê: “Ananias!” Ananias antwoord toe: “Hier is ek, Here, ek luister.”