Slaan direk na inhoud oor

Handelinge 22:28

Handelinge 22:28 ABA

Die hoof-offisier het vir Paulus gesê: “Ek moes baie geld betaal om 'n Romeinse burger te word.” Maar Paulus het gesê: “Ek is 'n Romeinse burger vandat ek gebore is.”