Handelinge 13:13
Handelinge 13:13 ABA
Paulus en sy vriende het met 'n skip weggeseil van die hawe van Pafos en hulle het aangekom by die stad Perge in die provinsie Pamfilië. Johannes het daar weggegaan van hulle en hy het teruggegaan na Jerusalem.