My tyd om te sterf, is nou baie naby. Ek is soos 'n drank-offer wanneer iemand dit uitgooi. Dit is nie maklik om in Christus te glo nie, dit is soos wanneer iemand boks of wanneer hy resies hardloop. Ek het die resies klaar gehardloop, ek het aangehou om te glo. Nou weet ek dat ek eendag die lourier-krans sal kry. Die Here besluit reg, Hy sal op daardie dag die kransie vir my gee. Hy is die Regter wat altyd reg besluit. Hy sal die kransie nie net vir my gee nie, Hy sal dit gee vir almal wat lief is vir Hom, vir almal wat wag dat Hy sal verskyn.
Lees 2 Timoteus 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Timoteus 4:6-8
3 Dae
Kom SAAM op reis met die verhaal van Elia en Elisa. Raak met jou eie verhaal STIL by die Here. En staan STERK in jou lewensstryd.
9 Dae
Die tweede brief aan Timoteus roep God se mense op om vir God se woord te staan, dit te bewaar, te verkondig en, indien nodig, daarvoor te ly. Reis daagliks deur 2 Timoteus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's