2 Timoteus 4:2-3

2 Timoteus 4:2-3 ABA

Jy moet die boodskap vir mense bring, jy moet aanhou om dit te doen, wanneer mense dit wil hoor en ook wanneer hulle dit nie wil hoor nie. Jy moet vir hulle sê wat hulle verkeerd doen, jy moet kwaai praat met hulle wanneer hulle verkeerde dinge doen, jy moet vir hulle sê hulle moenie moedeloos word nie, jy moet baie geduldig wees en vir hulle leer. Want die tyd sal kom wanneer mense nie sal wil luister wanneer iemand vir hulle die regte dinge leer nie. Nee, hulle sal net die dinge wil hoor wat hulle wil hoor. Daarom sal hulle baie mense kies wat vir hulle leer soos húlle dit wil hê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Timoteus 4:2-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid