2 Korintiërs 7:10

2 Korintiërs 7:10 ABA

Want as 'n mens hartseer is soos God wil hê, dan verander 'n mens, en dan red God jou, en daaroor is 'n mens nooit jammer nie. Maar as 'n mens hartseer is soos die wêreld hartseer is, dan verander niks en dan sterf jy vir altyd.

Versbeelde vir 2 Korintiërs 7:10

2 Korintiërs 7:10 - Want as 'n mens hartseer is soos God wil hê, dan verander 'n mens, en dan red God jou, en daaroor is 'n mens nooit jammer nie. Maar as 'n mens hartseer is soos die wêreld hartseer is, dan verander niks en dan sterf jy vir altyd.2 Korintiërs 7:10 - Want as 'n mens hartseer is soos God wil hê, dan verander 'n mens, en dan red God jou, en daaroor is 'n mens nooit jammer nie. Maar as 'n mens hartseer is soos die wêreld hartseer is, dan verander niks en dan sterf jy vir altyd.