2 Korintiërs 12:2
2 Korintiërs 12:2 ABA
Ek weet van 'n man wat aan Christus behoort. Veertien jaar gelede het God hierdie man na die hoogste hemel geneem. Ek weet nie of die man met sy liggaam daar was en of net sy gees daar was nie. Net God weet dit.




