2 Kronieke 26:5

2 Kronieke 26:5 ABA

Ussia het probeer om God te dien terwyl Sagaria gelewe het. Sagaria het vir Ussia geleer om te verstaan wat God vir hom wys, en terwyl Ussia die Here gedien het, het God dit goed laat gaan met hom.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid