God het die wette gegee vir mense wat onsedelik lewe, vir mans wat met mans onsedelike dinge doen, vir mense wat ander mense vang en hulle verkoop om slawe te wees, vir mense wat lieg en in die hof leuens vertel. Die wette is vir mense wat dinge doen wat verkeerd is, hulle doen niks wat 'n mens móét doen nie, hulle doen niks van die goeie dinge wat ons geleer het nie. Ons het dinge geleer wat pas by die goeie boodskap van God wat Koning is. Ons moet altyd vir God prys. God het die goeie boodskap vir my gegee om vir julle te bring.
Lees 1 Timoteus 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Timoteus 1:10-11
15 Dae
Die eerste brief aan Timoteus verskaf praktiese aanduidings dat iemand verander is deur die evangelie-ware tekens van godsaligheid. Reis daagliks deur 1 Timoteus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's