1 Samuel 7:14

1 Samuel 7:14 ABA

Die Israeliete het die stede tussen Ekron en Gat teruggekry wat die Filistyne van hulle gevat het. Daar was ook vrede tussen die Israeliete en die Amoriete.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 7:14

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid